

Graan SA-kongres
03
Maart
2021
-
04
Maart
2021
Die jaarlikse Graan SA-kongres vind plaas op 3 en 4 Maart en word vanjaar virtueel aangebied. Van die sleutelpunte onder bespreking sluit in ‘n Vergelykende studie van graanmarkte deur Justin Choe van die Wêreld-landbouvooruitskouingsraad (WAOB), en die Geloofwaardigheid van Graanmarkte,deur dr. Johan Willemse.
Besoek gerus die skakel om deel te wees van dié hoogtepunt op die jaarlikse landboukalender: https://bit.ly/3bEevVb