Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Graan SA-streekvergadering: Hoëveld

17 Februarie 2021

Graan SA se streeksvergaderings vir 2021 sal virtueel plaasvind en graanprodusente word uitgenooi om dit by te woon. Ses streeksvergaderings sal gehou word. Die streekvergadering vir die Hoëveld-streek vind op 17 Februarie plaas Die webskakel vir elke vergadering sal aan Graan SA se lede gestuur word en op Graan SA se webtuiste beskikbaar gemaak word. Besoek https://www.grainsa.co.za vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
17 Februarie 2021
Tyd:
08:00 - 17:00
:
,

Organiseerder

Graan SA
Phone
08600 47246
View Organiseerder Website