
Graan SA-streekvergadering: Sentraal- en Wes-Vrystaat
19
Februarie
2021
Graan SA se streeksvergaderings vir 2021 sal virtueel plaasvind en graanprodusente word uitgenooi om dit by te woon. Ses streeksvergaderings sal gehou word. Die streekvergadering vir die Sentraal- en Wes-Vrystaat vind op 19 Februarie plaas Die webskakel vir elke vergadering sal aan Graan SA se lede gestuur word en op Graan SA se webtuiste beskikbaar gemaak word. Besoek https://www.grainsa.co.za vir meer inligting.