
Graan SA-streekvergadering vir wintergrane
11
Februarie
2021
Graan SA se streeksvergaderings vir 2021 sal virtueel plaasvind en graanprodusente word uitgenooi om dit by te woon. Ses streeksvergaderings sal gehou word. Die streekvergadering vir wintergrane vind op 11 Februarie plaas.
Die webskakel vir elke vergadering sal aan Graan SA se lede gestuur word en op Graan SA se webtuiste beskikbaar gemaak word. Besoek https://www.grainsa.co.za/ vir meer inligting.