Laai Geleenthedee

« Alle Geleenthede

  • Hierdie geleentheid is al verby

Hantam-vleisfees

30 Augustus 2024 - 31 Augustus 2024

Calvinia is skaapwêreld en die laaste naweek in Augustus is almal en alles in en om die dorp in rep en roer wanneer die jaarlikse Hantam Vleisfees plaasvind.

Besonderhede

  • Begin: 30 Augustus 2024
  • Einde: 31 Augustus 2024
  • Kategorie:

Organiseerder

Plek