

Hanzyl Bonsmara se 2de produksieveiling
27
Julie
2022
Die Hanzyl Bonsmara 2de produksieveiling vind plaas op 27 Julie om 11:00 by Struisfontein in Dewetsdorp, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 40 Bulle | 120 Vroulike Diere
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4899