

Heidelberg-skou
10
Februarie
2021
-
13
Februarie
2021
Die skou verteenwoordig ‘n samekoms van al die verskillende kategorieë van landbou, sowel as die besighede en gemeenskap binne en buite die dorp. Vir meer inligting, kontak Vic Brand by 063 995 3294 en Sarah Koch by 082 725 4091 of sarahs.val@gmail.com.