Laai Geleenthedee

Herlewingslandbou-konferensie op Ottosdal

18 Maart 2021

Landbouweekblad bring internasionale sprekers, kenners en suksesvolle boere byeen vir ’n konferensie oor herlewingslandbou en grondgesondheid, om só hoop te bring vir honderde boere wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Kontak Clint Ockhuis vir meer inligting by clint.ockhuis@media24.com.

Deel die geleentheid

4634730
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek

Besonderhede

Datum:
18 Maart
Tyd:
08:00 - 17:00
Kategorie: