

Herlewingslandbou-konferensie op Reitz
15
Maart
2021
-
16
Maart
2021
Landbouweekblad bring internasionale sprekers, kenners en suksesvolle boere byeen vir ’n konferensie oor herlewingslandbou en grondgesondheid, om só hoop te bring vir honderde boere wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Kontak Clint Ockhuis vir meer inligting by clint.ockhuis@media24.com.
4379389
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek
Besonderhede
- Begin:
- 15 Maart @ 08:00
- Einde:
- 16 Maart @ 17:00
- Kategorie:
- KONFERENSIES