

Heuningfees
21
November
2020
-
28
November
2020
Die Heuningfees, wat plaasvind op 21 tot 28 November, bevorder Suid-Afrikaanse heuning en vervaardigde produkte van heuning, byewas en propolis (bye-gom). Die tema van die fees is Skoonheid en die Bye/ Beauty and the Bees. Dit word in twee belangrike kompetisies vir mans en dames vertoon met totale prysgeld van R4000. Kontak habitatgo@gmail.com of WhatsApp 076 756 0801 vir meer inligting.