Laai Geleenthedee

Hoërskool Martin Oosthuizen-opedag

01 September 2020 - 01 Oktober 2020

Hoërskool Martin Oosthuizen, akademiese en landbouskool op Kakamas in die Noord-Kaap, se opedag is hier en word vanjaar virtueel aangebied. Besoek die virtuele opedag deur die skool se webwerf te besoek by www.hmoskool.co.za.

Neem deel aan HMO se opedag-skattejag en onthou, aanlyn inskrywings open voorlopig op 1 September. Rig navrae aan Ilze Pieterse by 071 154 6427 of bel direk na die skool by 054 431 0884/5.

Hou die skool se  sosiale media dop op Facebook en Instagram.

 

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
1 September @ 08:00
Einde:
1 Oktober @ 14:30
Koste:
Gratis
Kategorie:
Webtuiste:
http://www.hmoskool.co.za/

Organiseerder

Ilze Pieterse
Telefoon:
0711546427
E-pos:
bemarker@hmoskool.co.za
Webtuiste:
www.hmoskool.co.za