
- Hierdie geleentheid is al verby
Hommeltuig- en onbemande aviasietuig-konferensie
24 November 2020 - 25 November 2020

Die hommeltuig- en onbemande aviasietuig-konferensie vind plaas op 24 en 25 November in die Emperors Palace-konferensiesentrum in Johannesburg. Topklas-sprekers sal al u vrae oor die integrasie van hommeltuig- en onbemande aviasietuig-tenologie in u bedryf bespreek. Dit beloof om twee insiggewende dae te wees met geleenthede om met bedryfskundiges skouer te skuur en u oplossings aan voornemende kliënte ten toon te stel.
Vir meer inligting, kontak 011 074 7095 of info@bussynet.co.za.