Previous
Next

Laai Geleenthedee

Inligtingsessie oor Europese ‘Green Deal’ #1

04 Mei 2021

Met die suksesvolle implementasie van die EU se ‘Green Deal’, sal Europa die eerste klimaatneutrale continent word teen 2050. In die reeks, sal kundiges die impak van die ooreenkoms bespreek. Drie inligtingsessies sal aangebied word. Die onderwerp van dié sessie is ’n bekendstelling van die EU se ‘Green Deal’.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
4 Mei 2021
Tyd:
10:00 - 11:00
Kategorie:
Webwerf:
https://learning.pma.com/EU_Green_Deal_Series