

Inligtingsessie oor Europese ‘Green Deal’ #2
01
Junie
2021
Met die suksesvolle implementasie van die EU se ‘Green Deal’, sal Europa die eerste klimaatneutrale continent word teen 2050. In die reeks, sal kundiges die impak van die ooreenkoms bespreek. Drie inligtingsessies sal aangebied word. Die onderwerp van dié sessie is Kleinhandel en vraag-perspektief.