

Inligtingsessie oor Europese ‘Green Deal’ #3
06
Julie
2021
Met die suksesvolle implementasie van die EU se ‘Green Deal’, sal Europa die eerste klimaatneutrale continent word teen 2050. In die reeks, sal kundiges die impak van die ooreenkoms bespreek. Drie inligtingsessies sal aangebied word. Die onderwerp van dié sessie is die EU ‘Green Deal’ se impak op die sake-omgewing.