
- Hierdie geleentheid is al verby
Internasionale Makadamia-simposium
18 September 2023 - 21 September 2023

Makadamias Suid-Afrika (Samac) is vanjaar die gasheer vir die negende Internasionale Makadamia Simposium wat vanaf 19 – 21 September by Zimbali in KwaZulu-Natal aangebied word. Die nuutste tendense, geleenthede en innoverende tegnologie en praktyke gaan deur kundiges van regoor die wêreld bespreek word. Vir meer inligting en besprekings besoek https://ims.samac.org.za of stuur ‘n epos na: ims2023@samac.org.za.