Previous
Next

Laai Geleenthedee

Internasionale Saadfederasie se virtuele konferensie

08 Junie 2020 - 10 Junie 2020

Die Internasionale Saadfederasie (ISF) se kongres word vanjaar virtueel aangebied. Sprekers sluit in talle verteenwoordigers uit die saadbedryf, sowel as dr. Theo de Jager, voorsitter van die Wêreldboere-organisasie, en mnr. Dawid Malan, hoofbestuurder van Klein Karoo Saadproduksie (KKSP). Klik hier vir die volledige program.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
8 Junie 2020 @ 08:00
Einde:
10 Junie 2020 @ 17:00
Koste:
Gratis
Kategorie:
Webwerf:
https://govirtual.worldseed.org/