Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Internasionale Sitruskonferensie

04 September 2020 - 05 September 2020

Fruitnet Media Internationaal en die Wêreld-Sitrusorganisasie organiseer die eerste Wêreld-Sitruskonferensie wat virtueel aangebied word om rolspelers in die sitrusbedryf te identifiseer en strategiee4 te ontwikkel om in die internasionale vraag na sitrus te voldoen. Tydens die konferensie sal wêreldwye produksiegetalle bespreek word, geleenthede om meer sitrus te verkoop geidentifiseer word en die rol van ontwikkelende markte bespreek word. Klik hier om te registreer.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
4 September 2020
Einde:
5 September 2020
Kategorie:
Webwerf:
https://www.citruscongress.com/