Previous
Next

Laai Geleenthedee

Ionia-kersiefees

17 November 2022 - 20 November 2022

Ionia se jaarlikse kersiefees tussen Fouriesburg en Ficksburg vind vanjaar op 17-20 Novemeber plaas. ‘n Prettige Kersie-naweek, waar families en vriende bymekaar kom om te geniet. Kontak Emile Moelich by 072 585 3684, e-pos: ioniacherrie@bloukruin.co.za vir meer inligting.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
17 November
Einde:
20 November
Kategorie: