Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Grondwaterkongres van die internasionale vereniging vir hidrogeologie

18 September 2023 - 22 September 2023

Die 50ste jaarlikse grondwaterkongres van die internasionale vereniging vir hidrogeologie (IAH) vind plaas vanjaar op 18 tot 22 September. Sowat 500 akademici, grondwaterkonsultante, kundiges, staatsamptenare en beleidmakers van reg oor die wêreld word verwag. Vir meer inligting, e-pos Deidre Cloete by deidre@iafrica.com of besoek hul webtuiste by www.iah2023.org.za.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
18 September
Einde:
22 September
Kategorie:
Webwerf:
www.iah2023.org.za

Plek

Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum
South Africa + Google Map