Previous
Next
Laai Geleenthedee

Jack Human-bewaringslandbouweek

04 Augustus 2021 - 06 Augustus 2021

Bewaringslandbou – waardetoevoeging deur ervaring en navorsing

Onderwerpe:
Praktiese toepassings om die infiltrasie van water en vaslegging van koolstof te verbeter in droëland-agro-ekostelsels
Praktiese veranderinge in Mediterreense weidings/gewasstelsels
Noodsaaklike eienskappe van peulgewasse geskik vir bewaringslandbou
Herlewingsbestuur van wingerde en boorde, waaronder die gebruik van skape en hoenders
Evaluering van dekgewasse en bedekkingslae in appel- en peerboorde
Toepassing van herlewingslandbou-beginsels in ’n vrugteboerdery
Hoe om te begin met die toepassing van bewaringslandbou
Die meet van grondgesondheid
Die SmartAgri-plan – die pad vorentoe vir beter toepassing

Klik HIER vir meer inligting.

Deel die geleentheid

432774
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek

Besonderhede

Begin:
4 Augustus @ 08:00
Einde:
6 Augustus @ 17:00
Koste:
R120
Kategorie:
Website:
https://qkt.io/J0rfHw