Laai Geleenthedee

Kaapse konferensie oor herlewingslandbou

23 Maart 2021

Landbouweekblad bring internasionale sprekers, kenners en suksesvolle boere byeen vir ’n Kaapse konferensie oor herlewingslandbou en grondgesondheid, om só hoop te bring vir honderde boere wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Kontak Clint Ockhuis vir meer inligting by clint.ockhuis@media24.com.

Deel die geleentheid

5069666
DD
dae
HH
ure
MM
min
SS
sek

Besonderhede

Datum:
23 Maart
Tyd:
08:00 - 17:00
Kategorie: