As deel van OVK se teruggee aan ons boere word die volgende Engen OVK Boer van die Toekoms op 4 September 2026 by die Bloemskou-terrein aangebied. Boere kan verwag om lekker bederf te word met koffie en beskuit en ’n heerlike middagete. Topsprekers soos Tracy Davids van BFAP en dr. Johan Beukes beloof om ieder […]