Previous
Next

Laai Geleenthedee

Keeversfontein Rooi Brangus Produksieveiling

04 Augustus 2022

Die Keeversfontein Rooi Brangus Produksieveiling vind plaas op 04 Augustus om 11:00 by die Vrede Veilingskrale, sowel as aanlyn met SwiftVEE.

Aanbod: 30 Bulle | 150 Dragtige Verse

Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5452

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
4 Augustus
Tyd:
11:00
Kategorie:
Webwerf:
https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5452

Plek

Aanlyn met SwiftVEE
Telefoon:
064 032 4839
View Plek Website

Organiseerder

SwiftVEE
Telefoon:
064 032 4839
E-pos:
hello@swiftvee.com
View Organiseerder Website