Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Kirkwood-wildsfees

29 Junie 2023 - 02 Julie 2023

Die SPAR Kirkwood-wildsfees is die Oos-Kaap se gunsteling gesinsfees waar alle feesgangers kan luister na 25 van Suid-Afrika se topkunstenaars en inkopies doen by meer as 300 spesialisstalletjies en vermaak. Vir meer inligting oor dié geleentheid, kontak die feesdirekteur Jenni Honsbein by 084 503 9315 of jenni@wildsfees.co.za. Vir aanvraag tot kaartjies, besoek https://wildsfees.co.za/tickets/ of e-pos wildsfees@kirkwood.co.za .

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
29 Junie 2023
Einde:
2 Julie 2023
Kategorie:
Webwerf:
https://wildsfees.co.za/

Plek

Kirkwood
South Africa + Google Map