Previous
Next

Laai Geleenthedee

Kleinveesiektekursus

28 Maart 2022 - 30 Maart 2022

Die kursus word aangebied deur Senekal-boerevereeniging en Leon Kruger:

Aspekte wat behandel word (teorie en prakties)

Dag 1:

Inleiding tot die oorsake van meer algemene en belangrike siektes van kleinvee

Dag 2:

Sistematiese kliniese ondersoek van diere en simptome herkenning
Beginsels met betrekking tot die behandeling van siek of beseerde diere

Dag 3:

Nadoodse ondersoek en identifikasie van abnormale organe

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
28 Maart
Einde:
30 Maart
Koste:
R1500
Kategorie:

Plek

Senekal

Organiseerder

Ben Botha
Telefoon:
0826105986
E-pos:
Benbotha64@gmail.com