

KZN Brangusklub-uitverkoping
15
Julie
2022
Die KZN Brangusklub-uitverkoping vind plaas op 15 Julie om 11:00 by die KZN Bull Ring op die plaas Netherwood, sowel as aanlyn met SwiftVEE.
Aanbod: 50 Top-Kwaliteit Geregistreerde Rooi en Swart Bulle en 25 Vroulike Diere
Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5168