Previous slide
Next slide

Laai Geleenthedee

Landboumarkwerkswinkel

23 Augustus 2023

Onderwerpe sluit in die markdrywers vir volgende paar jaar wat betref die ekonomie, graan en vee: prof. Johan Willemse.  Geopolitieke omgewing: prof. Theo Neethling. Hoe posisioneer ek my boerdery? Louw van Reenen van Beefmaster, Jozeph du Plessis (leiergraanboer) en landbou-ekonome van Nedbank.

TELEFOON: 012 880 26 35 / support@tixsa.co.za

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Datum:
23 Augustus 2023
Tyd:
07:00 - 16:00
Kategorie:
Webwerf:
https://tickets.tixsa.co.za/event/beplan-vir-die-toekoms-waarop-moet-ons-let