

Landboutegnologie-konferensie
26
Mei
2021
-
28
Mei
2021
Leer oor tendense en nuwe tegnologie in die landboubedryf by dié konferensie. Bespreek beste praktyke en innoverende idees wat op jou plaas gebruik kan word, terwyl jy moderne tegnologie en praktiese oorwegings balanseer. Vir meer inligting oor die konferensie en ‘n voorlopige program, klik hier. Kontak 010 220 5086 en training@afri-cap.co.za.