Previous
Next

Laai Geleenthedee

LBW-herlewingslandboukonferensie op Ottosdal

18 Maart 2020 - 19 Maart 2020

Bespreek nou jou plek vir die 2020 Herlewingslandbou-konferensie op Ottosdal. Landbouweekblad – met die samewerking van Graan SA, die Ottosdal-geenbewerkingsklub, Elim Fertiliser en Agricol – bring vanjaar weer wêreldbekende sprekers, plaaslike kenners en suksesvolle Suid-Afrikaanse boere (wat reeds hul skoolgeld betaal het) byeen vir ’n Suid-Afrikaanse konferensie oor herlewingslandbou, om só hoop te bring vir honderde boere wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Kontak Jacolette Kloppers by events@landbou.com.

Deel die geleentheid

  • Hierdie geleentheid is al verby

Besonderhede

Begin:
18 Maart 2020
Einde:
19 Maart 2020
Koste:
R1800
Kategorie:
Webwerf:
https://www.netwerk24.com/landbou/Bedrywe/Bewaringsboerdery/2020-herlewingslandbou-konferensie-op-ottosdal-20200120

Plek

Ottosdal

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.