

LBW-herlewingslandboukonferensie op Reitz
16
Maart
2020
-
17
Maart
2020
Bespreek nou jou plek vir die 2020 Herlewingslandbou-konferensie op Reitz. Landbouweekblad – met die samewerking van Graan SA, die Riemland-studiegroep, VKB, Elim Fertiliser en Agricol – bring vanjaar weer wêreldbekende sprekers, plaaslike kenners en suksesvolle Suid-Afrikaanse boere (wat reeds hul skoolgeld betaal het) byeen vir ’n Suid-Afrikaanse konferensie oor herlewingslandbou, om só hoop te bring vir honderde boere wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Kontak Jacolette Kloppers by events@landbou.com.