Previous
Next

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Opleiding oor sampioensubstraat-ontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Opleiding: Sampioenverbouing

Sampioenverbouing vir verskaffing aan organiese en boeremarkte. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Opleiding: Sampioenverbouing

Sampioenverbouing vir verskaffing aan gespesialiseerde voedselverspreiders. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Heidelberg-skou

Heidelberg se jaarlikse skou verteenwoordig verskillende kategorie√ę van landbou, sowel as besighede en die gemeenskap van binne en buite die

Victoria-Wes-skou

Jaarlikse skou by Victoria-Wes. Victoria-Wes se landbougenootskapskou vind hierdie jaar plaas op 10-11 Februarie 2023. Kontak Hanlerie Esterhuinzen by 084

Riversdal-skou

Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082