Previous slide
Next slide

Tulbagh skou

Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-geori├źnteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe