Afrika Landboubesigheid- en-wetenskapweek (AASW8)
AASW8 is ’n platform vir wetenskaplikes, voorligtingsdiensverskaffers, onderwysers, landbou-ondernemings en beleidmakers en word aangebied by die Durban Internasionale Konvensiesentrum. Tema:
Lutzville-skou
Lutzville-skou spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse tentoonstelling. Kontak Rika Prins by 083 398 0899 of per e-pos by
Wes-Kaapse Landbouveterane-ekspo
Wes-Kaapse Landbouveterane-ekspo, spog weer hierdie jaar met hulle tentoonstelling. Kontak Kobus Kuiler by 082 334 5665 of 022 451 2692;
George-landbouskou
Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Kontak Mariette de Sousa
Agbiz-graansimposium
Skakel in en neem deel aan Agbiz se jaarlikse Graansimposium wat weer vanjaar virtueel sal plaasvind. Vir navrae kontak 012
Swartland-skou, Moorreesburg
Die skou vind plaas by die Moorreesburg-skougronde. Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, beeste en skape. Kontak Dorothy Visser
Nampo Kaap
Nampo is die voorste landbou-uitstalling en -handelskou en vind ook in die Wes-Kaap plaas. Nampo Kaap vind jaarliks op Bredasdorp
Robertson-lenteskou
Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid
Villierdorp-skou
Villiersdorp spog weer die jaar met sy jaarlikse tentoonstelling van vee. Kontak Villiersdorp. Johannie Barnard by 083 312 1476 of
Loeriesfontein-skou
Die jaarlikse Loerfontein-skou spog die jaar weer met sy tentoonstelling. Kontak Jannie Loots by 082 859 1439 of 027 662