Wagyu-kongres
Dié Wagyu-kongres sal van 24-26 Augustus op Allee Bleue-wynlandgoed, Franschhoek gehou word. Vir meer inligting kontak Charmaine Alberts by palberts@telkomsa.net.
George-landbouskou
Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Besoek https://www.facebook.com/georgelandbouskou/ vir meer inligting.
Pymat-veiling (aanlyn)
AanlynPymat-veiling (aanlyn) 25-27 Augustus 2022 Beskikbaar op die Wildswinkel App
Corbett Beefmasters Produksie-uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: Beefmaster Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5372
Porterville-skou
Jaarlikse landbouproduksie tentoonstelling in Porterville. Die skou spog met die mooiste perdeskou, kom en geniet dit saam ons.
De Hoek Droughtmaster se jaarlikse produksie-uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 35 Bulle | 185 Dragtige Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5461
Elite Veiling Bosvelder-studiegroep
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 200 Ooie | 20 Ramme Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5122
Nylsvlei-wildsveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5553
Konferensie oor koolstofboerdery, grondbewaring en nuwe tegnologie
Boere se ervaring het getoon dat herlewingslandboupraktyke die grondkoolstofspons kan herstel vir beter waterabsorpsie en suiwering, beskikbaarheid van voedingstowwe, CO²-sekwestrasie en werklike boerdery-winsgewendheid. Wetenskaplike bewyse hiervoor neem vinnig toe. Hier […]
Stampriet-skou
Maandag 29 Augustus tot 31 Augustus vanaf 08:00 vind die Stampriet Skou en Veilingskeuring van die volgende rasse plaas: Boerbok & Kalahari Red (Abraham Burger, Hein Booysen, Christie van der […]