Previous
Next

George-landbouskou

Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Besoek https://www.facebook.com/georgelandbouskou/ vir meer

Pymat-veiling (aanlyn)

Aanlyn

Pymat-veiling (aanlyn) 25-27 Augustus 2022 Beskikbaar op die Wildswinkel App

Elite Veiling Bosvelder-studiegroep

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 200 Ooie | 20 Ramme Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5122

Nylsvlei-wildsveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5553

Stampriet-skou

Maandag 29 Augustus tot 31 Augustus vanaf 08:00 vind die Stampriet Skou en Veilingskeuring van die volgende rasse plaas: Boerbok

Dampoort en Westbourn-bonsmaraveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 25 Geregistreerde Bulle | 120 Kommersiële Vroulike Diere. Diere in alle produksie stadia. Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by:

BTB Simmentalers 10de produksieveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 22 Bulle | 22 Dragtige Vroulike Diere | 50+ Dragtige Kommersiële Koeie en Verse Registreer gratis vir die aanlyn-veiling