Previous
Next

Tulbagh-skou

Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe

Robertson-lenteskou

Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid

Boerebemarkingsdag se losgoedveiling

Drukgang Vivo Vivo

11:00. 15 Oktober 2022 Veiling word aangebied by die Drukgang net buite Vivo. Verkoperskommissie van 5% is betaalbaar en 'n

007 Boerbok-groepveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 20 Ramme | 80 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/007-boergoat-group-auction-3QM

Nylsvlei-wildsveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/nylsvlei-game-auction-P0j