Gill Klub 50 Fondsinsamelingveiling ’22
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: Jagpakkette; Unieke ervarings en nog baie meer Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/gill-klub-50-fundraiser-auction-22-J9O
Malmesburyskou
Malmesburyskou se jaarlikse tentoonstelling. Kontak Karina Marais by 083 450 4560 of 022 482 3180 benleck@lantic.net vir meer inligting.
Marochel-Bonsmaras se 9de produksieveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 45 Bulle (40 Poenskop) | 200 Kommersiële Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/marochel-bonsmaras-9de-produksieveiling-2L7
Woodview Wagyu se algehele uitverkoping-veiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 400 Wagyu-beeste (150 Wagyu (FB, PB) | 110 F1, F2, F3 Wagyu | 140 Kommersieël ). Toerusting: Claas Baler | Toyota Hilux Enkelkajuit, John Deere Trekker, Trogtec Kalfvoerder Registreer […]
L.A.B Grey Brahman se algehele uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 200+ Brahmane (stoet en kommersieël) Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/l-a-b-grey-brahman-dispersal-sale-039
Hoëveld Bonsmara-klubveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 50 Stoetbulle (face C getoets) | 450 Kommersiële Vroulike Diere (alle produksiestadia) Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/hoeveld-bonsmara-klubveiling-qmK
Au Albidus se 5de produksieveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 20 Stoet- en Kommersiële Bulle | 80 Stoet Vroulike Diere | 150 Kommersieël Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/au-albidus-5th-production-auction-Yw4
Opleiding: Sampioensubstraatontwerp
Opleiding oor sampioensubstraatontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.
Suid-Afrikaanse Boerboeltelersverenigingskou
Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging skou (SABBS) op Mistico, Paarl vind vanjaar op 4-5 November plaas. SABBS is verantwoordelik vir die standaarde wat identifikasie, aantekening, evaluering en verbetering van die ras reguleer. […]
Opleiding: Wolklassering
Aangebied deur die Skaap-en-wolakademie vir Suider-Afrika (Swasa) by Hoër Landbouskool Marlow, Cradock. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by 082 653 3255, geyerac@i3a.co.za […]