Twice as Nice-veiling
Aanbod: Dormers Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5625
Aanbod: Dormers Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/5625
Die Robertson-lenteskou sal weer op die Robertson-skougronde plaasvind en sluit in tentoonstellings met hoenders, perde ens. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge. Kontak Annette Eksteen by 023 626 2512 of robertsonskou@barvallei.co.za.
Die Sauvignon Blanc SA Top-10-Kompetisie is die enigste kompetisie in Suid-Afrika spesifiek vir die Sauvignon blanc-kultivar. Die wenners word by dié geleentheid aangekondig. Besoek www.sauvignonblanc.com of kontak 021 975 4440 of reinette@sauvignonblanc.com vir nog inligting.
Villiersdorp spog weer die jaar met sy jaarlikse tentoonstelling van vee. Kontak Villiersdorp. Johannie Barnard, 083 312 1476; skoongesig@breede.co.za vir meer inligting.
11:00. 15 Oktober 2022 Veiling word aangebied by die Drukgang net buite Vivo. Verkoperskommissie van 5% is betaalbaar en 'n gedeelte van die kommissie word aan die CVO-skool Vivo geskenk. Kontak: Carl Vos 082 467 1807
Die Landbouskrywers SA-toekenningsgeleentheid, gee erkenning aan diegene wat poog om voedselsekerheid en landelike ekonomieë te verhoog. Prysoorhandiging, Landbouskrywers SA Xhariep-streek, www.agricultural writerssa.co.za
Loeriesfonteinskou. Die jaarlikse Loerfonteinskou spog die jaar weer met sy tentoonstelling. Kontak Jannie Loots by 082 859 1439 of 027 662 1575 of per e-pos irmarik@ telkomsa.net vir meer inligting.
Aanbod: 20 Ramme | 80 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/007-boergoat-group-auction-3QM
Aanbod: 60 Ramme | 60 SP Ooie | 380 Kommersiële Ooie | 10 SP Suffolk Ramme | 20 SP Suffolk Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/droerivier-dormers-en-2-broers-dormers-produksieveiling-L2J
Aanbod: Wild Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/nylsvlei-game-auction-P0j