Previous slide
Next slide

L.A.B Grey Brahman se algehele uitverkoping

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 200+ Brahmane (stoet en kommersieël) Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/l-a-b-grey-brahman-dispersal-sale-039

Hoëveld Bonsmara-klubveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 50 Stoetbulle (face C getoets) | 450 Kommersiële Vroulike Diere (alle produksiestadia) Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/hoeveld-bonsmara-klubveiling-qmK

Au Albidus se 5de produksieveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 20 Stoet- en Kommersiële Bulle | 80 Stoet Vroulike Diere | 150 Kommersieël Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by:

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Opleiding oor sampioensubstraatontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Suid-Afrikaanse Boerboeltelersverenigingskou

Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersvereniging skou (SABBS) op Mistico, Paarl vind vanjaar op 4-5 November plaas. SABBS is verantwoordelik vir die standaarde

Opleiding: Wolklassering

Aangebied deur die Skaap-en-wolakademie vir Suider-Afrika (Swasa) by Hoër Landbouskool Marlow, Cradock. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per

26ste Karoo Kalahari Meatmaster-veiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 60 Ramme | 100 Ooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/26ste-karoo-kalahari-meatmaster-veiling-mga/lots/1a-pxaK

Bendito Bonsmara se 1ste produksieveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 16 Bulle | 150 Vroulike Diere in alle Produksiestadiums Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bendito-bonsmara-1ste-produksieveiling-Y5G

Adelaide Goat Sale

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod 1400 Boerbok Kapaters | 300 Boerbok Ooie/Bokkies | 350 Boerbokooie | 200 Angoras Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: