Previous slide
Next slide

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Sampioensubstraatontwerp, -verbouing, bemarking en sakebeplanning op kommersiële skaal, aangebied deur SA Gourmet-sampioenakademie. Kontak Adriaan Smit by 082 749 8553 of

Bosveld Bonsmara-klubveiling

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: 30 Bulle | 150 Vroulike Diere | 100 Speenkalwers Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bosveld-bonsmara-klubveiling-xeO

Lamus Bonsmara 3de produksie-uitverkoping

Aanlyn met SwiftVEE

Aanbod: Bonsmara Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/lamus-bonsmara-3rd-production-sale-KzL

Ionia-kersiefees

Ionia se jaarlikse kersiefees tussen Fouriesburg en Ficksburg vind vanjaar op 17-20 Novemeber plaas. 'n Prettige Kersie-naweek, waar families en

Opleiding: MSD-dieregesondheid

MSD-dieregesondheid deur Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by

Opedag: Boknes-tuinbouklub

Uitstalling van voedselproduksieprojekte, waaronder drupbesproeiingstelsels sonder aandrywing, die gebruik van gryswater, fynsaadspasieerders en twee soorte vertikale plantmetodes by Boknesgemeenskapsaal. Kontak

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Opleiding oor sampioensubstraat-ontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.