Ionia-kersiefees

Ionia se jaarlikse kersiefees tussen Fouriesburg en Ficksburg vind vanjaar op 17-20 Novemeber plaas. 'n Prettige Kersie-naweek, waar families en vriende bymekaar kom om te geniet. Kontak Emile Moelich by […]

Opleiding: MSD-dieregesondheid

MSD-dieregesondheid deur Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by 082 653 3255, geyerac@i3a.co.za vir meer inligting.

Opedag: Boknes-tuinbouklub

Uitstalling van voedselproduksieprojekte, waaronder drupbesproeiingstelsels sonder aandrywing, die gebruik van gryswater, fynsaadspasieerders en twee soorte vertikale plantmetodes by Boknesgemeenskapsaal. Kontak Sars Pretorius by 073 456 2079, vir meer inligting.

Sauvignon Blanc SA tegniese seminaar

Sauvignon Blanc SA bied 'n tegniese seminaar aan wat all die tegniese aspekte van 'n blog dek. Besoek gerus www.sauvignonblanc.com vir meer inligting.

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Opleiding oor sampioensubstraat-ontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Sauvignon Blanc SA tegniese seminaar

Sauvignon Blanc SA bied 'n tegniese seminar aan wat all die tegniese aspekte van 'n blog dek. 'n Gereelde Sauvignon Blanc SA nuusbrief, Sauvignon Blanc SA Top 10 padvertonings asook […]