Previous slide
Next slide

Opleiding: MSD-dieregesondheid

MSD-dieregesondheid deur Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by

Opedag: Boknes-tuinbouklub

Uitstalling van voedselproduksieprojekte, waaronder drupbesproeiingstelsels sonder aandrywing, die gebruik van gryswater, fynsaadspasieerders en twee soorte vertikale plantmetodes by Boknesgemeenskapsaal. Kontak

Opleiding: Sampioensubstraatontwerp

Opleiding oor sampioensubstraat-ontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Opleiding: Sampioenverbouing

Sampioenverbouing vir verskaffing aan organiese en boeremarkte. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.