Opleiding: Sampioensubstraatontwerp
Opleiding oor sampioensubstraat-ontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.
Marhan 2de produksie-aanteelveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 15 Boerbokramme | 100 Boerbokooie Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/marhan-2de-produksie-aanteelveiling-ZQm
Doornpan-vetveeveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 600 Supers | 200 Speenkalwers | 200 C-Grade Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/doornpan-vetveeveiling-Emn
Tulbagh-skou
Die Tulbagh-skou is landbougerig met die hooffokus op die perdekampioenskappe, kom en geniet dit saam ons. Vir meer inligting kontak
Sauvignon Blanc SA tegniese seminaar
Sauvignon Blanc SA bied 'n tegniese seminar aan wat all die tegniese aspekte van 'n blog dek. 'n Gereelde Sauvignon
Opleiding: Sampioenverbouing
Sampioenverbouing vir verskaffing aan organiese en boeremarkte. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.
Nedbank Vinpro-inligtingsdag
Nedbank Vinpro Inligtingsdag 2023: Skakel in en groei jou Suid-Afrikaanse wynbesigheid. Registreer aanlyn by https://sales.vinpro.co.za/ vir navrae, skakel 021 276
Opleiding: Leerlingkeurderskursus
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse leerlingkeurderskursus aan. Kontak Petrus Taljaard by 082 493 4137 of per e-pos by
Tuinbougewasse-simposium
Die tiende internasionale simposium vir die besproeiing van tuinbougewasse, beloof om nóg beter te wees as vantevore met besprekings oor
Opleiding: Sampioenverbouing
Sampioenverbouing vir verskaffing aan gespesialiseerde voedselverspreiders. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.