Amathole Nguni Breeders se 18de produksie-uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 1 Geregistreerde Bul | 40 Stoet Vroulike Diere | 39 Kommersiële Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/amathole-nguni-breeders-18th-production-sale-pVK
Bosveld Bonsmara-klubveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 30 Bulle | 150 Vroulike Diere | 100 Speenkalwers Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/bosveld-bonsmara-klubveiling-xeO
Lamus Bonsmara 3de produksie-uitverkoping
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: Bonsmara Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/lamus-bonsmara-3rd-production-sale-KzL
Ionia-kersiefees
Ionia se jaarlikse kersiefees tussen Fouriesburg en Ficksburg vind vanjaar op 17-20 Novemeber plaas. 'n Prettige Kersie-naweek, waar families en vriende bymekaar kom om te geniet. Kontak Emile Moelich by 072 585 3684, e-pos: ioniacherrie@bloukruin.co.za vir meer inligting.
UBG-Brangusveiling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: 30 Bulle | 100 Vroulike Diere Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/ubg-brangusveiling-BmE
Opleiding: MSD-dieregesondheid
MSD-dieregesondheid deur Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal. Kontak Giepie Calldo by 082 772 4541, per e-pos: giepie@rfid-experts.co.za of Antonie Geyer by 082 653 3255, geyerac@i3a.co.za vir meer inligting.
Opedag: Boknes-tuinbouklub
Uitstalling van voedselproduksieprojekte, waaronder drupbesproeiingstelsels sonder aandrywing, die gebruik van gryswater, fynsaadspasieerders en twee soorte vertikale plantmetodes by Boknesgemeenskapsaal. Kontak Sars Pretorius by 073 456 2079, vir meer inligting.
Napha-veilingfondsinsameling
Aanlyn met SwiftVEEAanbod: Verskeie Items Registreer gratis vir die aanlyn-veiling by: https://auctions.swiftvee.com/auctions/napha-auction-fundraiser-p78
Sauvignon Blanc SA tegniese seminaar
Sauvignon Blanc SA bied 'n tegniese seminaar aan wat all die tegniese aspekte van 'n blog dek. Besoek gerus www.sauvignonblanc.com vir meer inligting.
Opleiding: Sampioensubstraatontwerp
Opleiding oor sampioensubstraat-ontwerp en -verbouing word aangebied vir entrepreneurs. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.