Tuinbougewasse-simposium

Die tiende internasionale simposium vir die besproeiing van tuinbougewasse, beloof om nóg beter te wees as vantevore met besprekings oor die nuutste bevindinge en tegnologieë rondom gewasbesproeiing. Vir navrae kontak […]

Opleiding: Sampioenverbouing

Sampioenverbouing vir verskaffing aan gespesialiseerde voedselverspreiders. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.

Heidelberg-skou

Heidelberg se jaarlikse skou verteenwoordig verskillende kategorieë van landbou, sowel as besighede en die gemeenskap van binne en buite die dorp. Kontak Sarah Koch by 082 725 4091 of per […]

Victoria-Wes-skou

Jaarlikse skou by Victoria-Wes. Victoria-Wes se landbougenootskapskou vind hierdie jaar plaas op 10-11 Februarie 2023. Kontak Hanlerie Esterhuinzen by 084 704 6077 of per e-pos vicweslandbou@gmail.com, vir meer inligting.

Riversdal-skou

Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082 494 0631 of per e-pos skou@riversdaler.co.za / riversdalskou@gmail.com, vir meer […]