Tuinbougewasse-simposium
Die tiende internasionale simposium vir die besproeiing van tuinbougewasse, beloof om nóg beter te wees as vantevore met besprekings oor
Opleiding: Sampioenverbouing
Sampioenverbouing vir verskaffing aan gespesialiseerde voedselverspreiders. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.
Fruit Logistica-handelskou
Fruit Logistica spog weer die jaar met sy jaarlikse handelskou waar uitstallers van 86 lande hul volle besigheidspotensiaal binne die
Heidelberg-skou
Heidelberg se jaarlikse skou verteenwoordig verskillende kategorieë van landbou, sowel as besighede en die gemeenskap van binne en buite die
Victoria-Wes-skou
Jaarlikse skou by Victoria-Wes. Victoria-Wes se landbougenootskapskou vind hierdie jaar plaas op 10-11 Februarie 2023. Kontak Hanlerie Esterhuinzen by 084
Drakensberger-beestelersgenootskap: Studiegroep
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse studiegroep aan. Kontak Chrosto Nel by 072 545 3180 of per e-pos christonel36@gmail.com
Opleiding: Toerleier en keurder
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse toerleier- en keurdersopleiding in Brandfort. Kontak Fanie van Dyk by 082 4 4952
Riversdal-skou
Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082
Charolais-telersgenootskap: Boeredag
Charolais-telersgenootskap spog vanjaar met hul boeredag by Vryburg-skougronde. Vir navrae kontak 051 410 0953 of per e-pos june@stemma.co.za vir meer
Bieliemieliefees: Reitz
VKB spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse bieliemieliefees. 2023 beloof om nóg beter te wees as vantevore met ‘n