Opleiding: Sampioenverbouing
Sampioenverbouing vir verskaffing aan gespesialiseerde voedselverspreiders. Kontak registration@mushroomacademy.com per e-pos vir meer inligting.
Fruit Logistica-handelskou
Fruit Logistica spog weer die jaar met sy jaarlikse handelskou waar uitstallers van 86 lande hul volle besigheidspotensiaal binne die internasionale varsproduktehandel kan verwesenlik. Kontak fruitlogistica@messe-berlin.de per e-pos vir meer […]
Heidelberg-skou
Heidelberg se jaarlikse skou verteenwoordig verskillende kategorieë van landbou, sowel as besighede en die gemeenskap van binne en buite die dorp. Kontak Sarah Koch by 082 725 4091 of per […]
Victoria-Wes-skou
Jaarlikse skou by Victoria-Wes. Victoria-Wes se landbougenootskapskou vind hierdie jaar plaas op 10-11 Februarie 2023. Kontak Hanlerie Esterhuinzen by 084 704 6077 of per e-pos vicweslandbou@gmail.com, vir meer inligting.
Drakensberger-beestelersgenootskap: Studiegroep
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse studiegroep aan. Kontak Chrosto Nel by 072 545 3180 of per e-pos christonel36@gmail.com vir meer inligting.
Opleiding: Toerleier en keurder
Drakensberger-genootskap bied weer die jaar sy jaarlikse toerleier- en keurdersopleiding in Brandfort. Kontak Fanie van Dyk by 082 4 4952 of per e-pos js.vandyk@mweb.co.za, vir meer inligting.
Riversdal-skou
Riversdal-skou vind binnekort weer plaas. Kom kyk na perde, beeste, skape, hoenders en meer. Kontak Pieter van Wyk by 082 494 0631 of per e-pos skou@riversdaler.co.za / riversdalskou@gmail.com, vir meer […]
Charolais-telersgenootskap: Boeredag
Charolais-telersgenootskap spog vanjaar met hul boeredag by Vryburg-skougronde. Vir navrae kontak 051 410 0953 of per e-pos june@stemma.co.za vir meer inligting.
Bieliemieliefees: Reitz
VKB spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse bieliemieliefees. 2023 beloof om nóg beter te wees as vantevore met ‘n nuwe program en nog-nie-vantevore uitstallers. Besoek https://www.bieliemielie.co.za/, vir meer inligting.
Swellendam-skou
Swellendamskou, die oudste aaneenlopende lansbouskou in die Suidelike halfrond, bied weer vanjaar ’n skou met 'n verskeidenheid van landboukategorieë. Kontak Danitsa Badenhorst by 082 093 1780 of per e-pos skou.reception@gmail.com, […]