Williston-skou

Die Williston se jaarlikse skou vind weer binnekort plaas op 23-25 Februarie 2023, besoekers is welkom. Kontak Klara Steenkamp by 060 580 7480 of per e-pos willistonskou3@gmail.com / blomklara@yahoo.com, vir […]

Clanwilliam-skou

Clanwilliam se skou bied 'n verskeidenheid landbouprodukte en sal vanjaar weer plaasvind. Kontak Wilna Nieuwoudt by 083 685 4356 of Georgina Schoeman by 076 552 4082 of per e-pos info@clanwilliamexpo.co.za […]

Bloemskou

Bloemskou is ‘n jaarlikse instelling in Bloemfontein. Die Bloemskou kombineer verskeie afdelings om ‘n suksesvolle jaarlikse skou te verseker. Kontak Elmarie Prinsloo by 051 448 9894 of per e-pos info@bloemskou.co.za […]

Nampo

Die grootste tentoonstelling van landboumasjinerie en vee. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou-uitstallings onder private besit in die suidelike halfrond en vind jaarliks net buite Bothaville plaas. […]

Royal-skou

Die Royal-skou spog weer vanjaar met ’n verskeidenheid van uitstallers, insluitend 'n mengsel van kommersiële, nywerheids- en diensorganisasies. Kontak mnr. TD Strachan by 033 345 6274 of per e-pos admin@royalshow.co.za […]

Wes-Kaapse Pluimveeklub se skou

Worcester , South Africa

Kontak Johan Faure by 082 776 3427, of Naomi du Toit by 082 468 8826 vir meer inligting. Stuur e-pos vir meer inligting by weskaappluimvee@ gmail.com.