Williston-skou
Die Williston se jaarlikse skou vind weer binnekort plaas op 23-25 Februarie 2023, besoekers is welkom. Kontak Klara Steenkamp by
Clanwilliam-skou
Clanwilliam se skou bied 'n verskeidenheid landbouprodukte en sal vanjaar weer plaasvind. Kontak Wilna Nieuwoudt by 083 685 4356 of
Bloemskou
Bloemskou is ‘n jaarlikse instelling in Bloemfontein. Die Bloemskou kombineer verskeie afdelings om ‘n suksesvolle jaarlikse skou te verseker. Kontak
Nampo
Die grootste tentoonstelling van landboumasjinerie en vee. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou-uitstallings onder private besit in
Royal-skou
Die Royal-skou spog weer vanjaar met ’n verskeidenheid van uitstallers, insluitend 'n mengsel van kommersiële, nywerheids- en diensorganisasies. Kontak mnr.
Afrika Landboubesigheid- en-wetenskapweek (AASW8)
AASW8 is ’n platform vir wetenskaplikes, voorligtingsdiensverskaffers, onderwysers, landbou-ondernemings en beleidmakers en word aangebied by die Durban Internasionale Konvensiesentrum. Tema:
Wes-Kaapse Pluimveeklub se skou
Worcester , South AfricaKontak Johan Faure by 082 776 3427, of Naomi du Toit by 082 468 8826 vir meer inligting. Stuur e-pos
Kirkwood-wildsfees
KirkwoodDie SPAR Kirkwood-wildsfees is die Oos-Kaap se gunsteling gesinsfees waar alle feesgangers kan luister na 25 van Suid-Afrika se topkunstenaars
Beefmaster-genootskap se jaarvergadering
ParysDie Beefmaster-genootskap is 'n verskaffer van beesvleisprodukte van wêreldgehalte, wat kliënte in Suider-Afrika, die Midde-Ooste en die Verre Ooste bedien.
Sampioenverbouing vir verskaffing aan organiese en boeremarkte
Die SA Gourmet-sampioenakademie is die voorste verskaffer van sampioenopleiding en bewusmaking in die Suidelike Halfrond met 'n teenwoordigheid in sleutelmarkte